Karnataka ಕರ್ನಾಟಕ (Kannada) | |
---|---|
Besienswaardighede in Karnataka | |
Byname: Karunadu | |
Leuse(s): Volkslied: Jaya Bharata Jananiya Tanujate (Kannada vir: "Oorwinning aan jou Moeder Karnataka, dogter van moeder Indië") | |
Ligging van Karnataka in Indië | |
Koördinate: 12°58′12″N 77°30′0″O / 12.97000°N 77.50000°O | |
Land | Indië |
Hoofstad | Bangalore |
Grootste stad | Bangalore |
Gestig op | 1 November 1956 |
Gestig as | Mysore |
Regering | |
• Tipe | Regering van Karnataka |
• Goewerneur | Vajubhai Vala |
• Hoofminister | B. S. Yediyurappa (BJP) |
Oppervlak | |
• Totaal | 191 791 km2 (74 051 vk. myl) |
Hoogte | 0–1 925 m (0–6 316 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 61 130 704 |
• Digtheid | 320/km2 (830/vk. myl) |
• Rang | 8ste |
Tydsone | UTC+05:30 (IST) |
Amptelike tale | Kannada[3] |
Webwerf | www.karnataka.gov.in |
Karnataka (Kannada: ಕರ್ನಾಟಕ, Karnāṭaka, [kəɾˈnɑːʈəkɑː]), tot in 1973 Mysore, is 'n deelstaat in suidwestelike Indië. Die hoofstad en grootste stad is Bangalore, gevolg deur Hubli-Dharwad. Die deelstaat het 'n bevolking van 61 130 704 in 2011 gehad. Naas die ampstaal Kannada word onder andere Konkani gepraat. Die deelstaat se geografie word gekenmerk deur die Wes-Ghats en die Krisjna, een van die grootste riviere van Indië.